<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>Jesus roep die kindertjies</aka>
<key>A</key>
<lyrics>[V1]
.   A            D      A    D        A      E
 Jesus roep die kindertjies Moet hul nie verhinder nie
.A             D        A
 Hy wil hul omhels en seen
.  D    A          E      A
 En Sy liefde aan hul verleen

[V2]
. A          D     A
 Here Jesus, U alleen
. D       A            E
 kan ons kindertjies só seën
.A               D     A
 dat ons in ons harte weet:
. D     A      E      A
 U sal hulle nooit vergeet.

[V3]
.A            D      A
 Dankie vir genade, Heer,
.D       A         E
 dankie dat ek van U leer;
.A             D        A
 dankie dat U Woord en Gees
.D       A       E      A
 mý ook laat gehoorsaam wees.</lyrics>
<title>LB 294</title>
</song>